Kiddi Beat
  • Home
  • Music Specialists
    • Kliek vir Afrikaans
    • More info
    • General Questions
    • Facilitators >
      • Become a facilitator
      • More about facilitators
      • Find a facilitator
    • More about us
    • Contact us
  • Education
    • Programs
    • More info
    • Lesson Example
    • Order Form
    • The Author Team
    • Contact
  • Gospel
    • Bekendstelling
    • Produkte >
      • Kleuterkerkkurrikulum
      • CD's
      • DVD's
    • Getuienis
    • Kontak
  • Contact us
Picture
Picture
Indien jy 'n musiekopvoeder en/of 'n musiekspesialis is, is hierdie program in die kol vir jou.

Die Kiddi Beat Musiekspesialiste program behels die volgende:
  1. Die program is slegs bekombaar deur musiek- en opvoedingspesialiste wat reeds oor die nodige vaardighede en kundigheid beskik om die jong kind aan musiekaktiwiteite bekend te stel.
  2. Die program kan in Afrikaans en/of Engels aangebied word. Sodoende kan die fasiliteerder die klasse, rympies, liedjies en stories in die taalvoorkeur van die ouers aanbied.
  3. 'n Ondersteuningspakket wat jou sal help om jou onderneming te begin en te bestuur is ingesluit.
  4. Die program bied dubbele implementeringsopsies in musiekstudios en/of kleuterskole/dagsorgsentrums/speelgroepies.

Om uit te vind of jy kwalifiseer om as geakkrediteerde fasiliteerder van Kiddi Beat Musiekspesialiste op te tree, kontak ons span.
Ons is opsoek na fasiliteerders in:
  • Pretoria
  • Kaapstad
  • Durban
Afrikaans | English
Picture
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.