Kiddi Beat
  • Home
  • Music Specialists
    • Kliek vir Afrikaans
    • More info
    • General Questions
    • Facilitators >
      • Become a facilitator
      • More about facilitators
      • Find a facilitator
    • More about us
    • Contact us
  • Education
    • Programs
    • More info
    • Lesson Example
    • Order Form
    • The Author Team
    • Contact
  • Gospel
    • Bekendstelling
    • Produkte >
      • Kleuterkerkkurrikulum
      • CD's
      • DVD's
    • Getuienis
    • Kontak
  • Contact us

Produkte - DVD's

Kiddi Beat Gospel


Die DVD is ‘n natuurlike uitvloeisel van die kinderbedieningsprogram. Ouers sit dikwels met hulle hande in die hare en is nie seker hoe om die evangelie tuis met kinders te deel nie.

Daar is 2 DVD’s in die reeks beskikbaar: "Ek stap saam met Jesus" en "Ek stap saam met Jesus 2". Die DVD’s is ‘n unieke kombinasie van Bybelverhale, gospelmusiek, gesprekke op die kleuter se vlak en selfs kreatiewe aktiwiteite. 

Dit kan ook dien as gesprekspunt om God se karakter en Sy liefde vir ons te bespreek in huis, skool of kerkverband.


Picture
Kopiereg | Copyright © 2015