Kiddi Beat
  • Home
  • Music Specialists
    • Kliek vir Afrikaans
    • More info
    • General Questions
    • Facilitators >
      • Become a facilitator
      • More about facilitators
      • Find a facilitator
    • More about us
    • Contact us
  • Education
    • Programs
    • More info
    • Lesson Example
    • Order Form
    • The Author Team
    • Contact
  • Gospel
    • Bekendstelling
    • Produkte >
      • Kleuterkerkkurrikulum
      • CD's
      • DVD's
    • Getuienis
    • Kontak
  • Contact us

Produkte - CD's

Kiddi Beat Gospel


Picture
Musiek is spesiaal vir die program en ouderdomsgroepe geskryf. Die musiek kan in twee groepe verdeel word. Die eerste groep liedere word gebruik vir lofprysing en aanbidding. Hierdie liedere word stelselmatig oor die 10 weke bekendgestel. Die tweede groep liedere is aktiwiteitsgedrewe. Hier word musiek gebruik om die verhaal te ondersteun soos bv. om die reën en reënboog van Noag uit te beeld. Bekende wysies word ook dikwels gebruik soos bv ‘Old McDonald’ en ‘Row, row, you’re boat’ om dit vir jou makliker te maak. Kinders word ook aangemoedig om te dans tydens lofprysing en aanbidding. Vir hierdie doel word voorgestelde bewegings ook by bepaalde liedere ingesluit.

Alle musiek is op die CD wat u saam met die program ontvang het asook van die skrywer beskikbaar. Dit gee gesinne die geleentheid om ook by die huis op maat van die musiek die Here te loof en prys.

Luister na twee liedjies:

"Koningskind"
koningskind.mp3
File Size: 2713 kb
File Type: mp3
Download File

"Ek stap saam met Jesus"
stap.mp3
File Size: 1508 kb
File Type: mp3
Download File

Kopiereg | Copyright © 2015